Graaff-Reinet GLOW Show

Go Back

Date: Friday, 19th July 2019
Time: 18:30-20:30

G.L.O.W - God Laat Ons Wen - Graaff-Reinet GLOW Show

19 Julie 2019

18:30 - 20:30

Botaniese Tuine Saal

Kids: R30 Volwassenes: R50

Navrae: Sakkie van Zyl - 076 279 4182

Die CMR in samewerking met Erich Posthumus se Goeie Nuus Fabriek bied in die Grootkerk ‘n gesinsdiens aan 14 Julie 2019 09:30. Gedurende die week gaan hy ‘n teen boeilie veldtog met video, hip hop musiek en drama by skole bied as gevolg: 

15de Julie 09:30 – Kroonvale Laerskool, Spandauskool en Lingcom (by Kroonvale)   12:00-Ryneveld

16de Julie – 10:30 Union Prep en High, Laer en Hoër Volkskool (by Laer Volkskool)

17de Julie 10:00 – Narsingstraat   12:00 – Graaff-Reinet Primêr nr 5 en Asherville Hoër (by Asherville)
18de Julie 10:30 – Nqweba Secondary en Thembalesizwe Primêr (by Nqweba)  12:00 – Isibane Primêr
19de Julie 10:30 – Adendorp Primêr                        

Om af te sluit bied hy ‘n lekker GLOW (God Laat Ons Wen) konsert by die Botanise saal. Boelies en afknoery in skole raak al meer erger in ons skole en die CMR in samewerking met hom wil ‘n bok slaan. Leerders sal geleer word om op te staan en nee te sê vir boeilie gedrag. 

© Graaff Reinet Tourism - 2019 | Links | List / Manage Your Business | Graaff-Reinet GLOW Show

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting