Karoo Stilfees 2020

Go Back

Date: Saturday, 21st March 2020
Time: 10:00-17:00

Breek weg van die gejaag binne jou na ‘n stofpad in die Karoo en kom ervaar rus by ‘n unieke fees.

Kom luister na die klanke van die Stilfees in die koelte van ‘n populierbos in die hartjie van die Karoo. Kom verkwik jou siel met die musiek van liedjieskrywers soos Joshua na die Reën, BrotherBrother en Sneeubal Musiek wat saam met die bome sing. Jou siel word vry, hier waar stilte en eenvoud wortel skiet, sodat die bloeisels binne jou met vreugde kan begin dans.Kom geniet die rustige atmosfeer, bring ‘n kampstoel en ‘n piekniekmandjie of kom bederf jouself met delikatesse, vars uit die plaas kombuis.

Datum: 21 Maart 2020

Tyd: 10:00 – 17:00

Plek: Grootdriefontein, Murraysburg

Prys: TBC

CONTACT: info@stilfees.co.za

Grootdriefontein, Murraysburg (GPS koordinate – 31˚54’26.44” S,   23˚53’16.10” E)

ACCOMMODATION:

visit www.graaffreinet.co.za (Farm Stays on the R63 near Murraysburg - Groenvlei Farm, Mulberry Cottage, and Charlton House. For more options please visit www.graaffreinet.co.za)

© Graaff Reinet Tourism - 2020 | Links | List / Manage Your Business | Karoo Stilfees 2020

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting