Nataniel in Concert

Go Back

Date: Thursday, 28th October 2021
Time: 19h00

Nataniel in Concert

Nataniel is die enigste Suid Afrikaanse kunstenaar met 15 CD's en 15 Boeke sowel as meer as 60 verhoogproduksies. Nataniel is lief vir die kerk en dis 'n voorreg om hom ook in Graaff-Reinet te kan verwelkom. maak seker jy besperkte plek beskikbaar. bespreek en betaal by: 0498922422 tussen 08h00-13h00 of WhatsApp 0647881500.

DATUM: 28 Oktober 2021

TYD: 19H00

KOSTE: R250 PP

PLEK: NG GRAAFF-REINET SE KERKKANTOOR

BESPREKINGS: 049 892 2422

WHATSAPP: 064 788 1500

28 OCTOBER EVENT

© Graaff Reinet Tourism - 2021 | Links | List / Manage Your Business | Nataniel in Concert

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting