Nieu-Bethesda Markdag

Go Back

Date: Saturday, 31st October 2020
Time: 10:00 onwards

NIEU-BETHESDA MARKDAG

Kom Kuier in die Sneeuberge en geniet 'n dag propvol karookos, stalletjies, plaasprodukte, boeresport, kindervermaak, bergdraf + bergfietstrap, jolige G & Tee party en 'n Saterdagaand braai met musiek ter afsluiting!

07h00 - 10km - Bergdraf

08h00 - 16km - Bergfietstrap

10h00-14h00 -  Markstalletjies

10h00-18h00 - Kindervermaak

12h00-13h00 - Boeresport

15h00-18h00 - Jolige G & Tee Party

18h00-21h00 - Braai & Musiek

GRATIS INGANG

Aktiwiteit Navrae: Carla - 082 877 8053, carla@thebethesda.co.za

Stalletjie Navrae: Karen - 082 397 8698, truekarookaren@gmail.com

Jolige G & Tee Party

Venue: Die Bethesda Tuin (oorkant mark) onder die Wilgerboom
Tyd: 15:00
Koek & Tee Koste: R90.00pp
Drankies: Kontant kroeg beskikbaar
Besprekings: Karen 082 397 8698
truekarookaren@gmail.com
.
Mark in samewerking met True Karoo Trading & Fairfield Foods

Nieu-Bethesda Markdag 31 October 2020

© Graaff Reinet Tourism - 2020 | Links | List / Manage Your Business | Nieu-Bethesda Markdag

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting