Toerboer Junior Explorers-December Holiday Programme

Go Back

Date: Wednesday, 5th December 2018 to Friday, 11th January 2019
Time: Varies-See Attached Programmes

 

Liewe Ouers,
Toerboer JNR bied hierdie jaar (05 Desember 2018 tot 11 Januarie 2019) ’n vakansieprogram in Graaff-Reinet
aan vir alle kinders tussen die ouderdom van drie en tien jaar. Ons gaan spoorsny, vuur maak (onder toesig
natuurlik), die plaas besoek, piekniek hou, berg klim, wildritte doen, skyfskiet, leer van geografie, diere en
hulle maniere, speletjies speel en nog vele meer.
Die doel van die program is om kinders op ‘n opvoedkundige manier te stimuleer, verskillende uitdagings aan
hulle te bied, hulle horisonne te verbreed en natuurlik om hul besig te hou terwyl die ouers werk ofrus. Die
groepe is beperk tot agt kinders en sal so vêr moontlik in ouderdomsgroepe ingedeel word. Let wel dat alle
kinders ten volle ‘’potty trained’’ moet wees.

Liewe Ouers,Toerboer JNR bied hierdie jaar (05 Desember 2018 tot 11 Januarie 2019) ’n vakansieprogram in Graaff-Reinetaan vir alle kinders tussen die ouderdom van drie en tien jaar.

Ons gaan spoorsny, vuur maak (onder toesignatuurlik), die plaas besoek, piekniek hou, berg klim, wildritte doen, skyfskiet, leer van geografie, diere enhulle maniere, speletjies speel en nog vele meer.Die doel van die program is om kinders op ‘n opvoedkundige manier te stimuleer, verskillende uitdagings aanhulle te bied, hulle horisonne te verbreed en natuurlik om hul besig te hou terwyl die ouers werk ofrus.

Diegroepe is beperk tot agt kinders en sal so vêr moontlik in ouderdomsgroepe ingedeel word. Let wel dat allekinders ten volle ‘’potty trained’’ moet wees.

© Graaff Reinet Tourism - 2018 | Links | List / Manage Your Business | Toerboer Junior Explorers-December Holiday Programme

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting