Kamdeboo Supermeat & Trading Post
  • Graaff-Reinet

Last Updated: 3 days ago

Go Back

Contact Klaas Zandberg

Location

  • Longitude: 24.537804
  • Latitude: -32.256112
  • Map

Languages

  • English
  • Afrikaans

Payment Options

  • Bank Deposit (EFT)
  • Mastercard

Business Hours

  • We are based in Graaff-Reinet. Visitors are welcome to place orders. Arrangements can be made for after-hours collections.

    We are open from Monday to Friday from 08h00 to 17h30

    Saturdays from 08h00 to 14h30. 

About Kamdeboo Supermeat & Trading Post

 

We live in Graaff-Reinet and you are welcome to order meat and we can arrange that you pick it up after hours. 
We are open from Monday to Friday from 08h00 to 17h30 and Saturdays from 07h00 to 14h30. 

Gelee in die hart van die Karoo, Graaff-Reinet, voorsien ons ons kliente, vanaf Kaapstad tot in Gauteng, van plaasvars organiese Karoolam en skaap. 

Plaas jou bestelling vir lam, 2 tand of skaap, en ons saag, verpak en vries dit. Ons maak seker dat dit gereed is vir vinnig optel. Vooraf verpakte lampakke altyd in voorraad. 

Suiwer Boerewors, rookwors, kaaswors, "patties" en murgsagte lamsosaties ook altyd in voorraad.

A graad beessnitte wat insluit sappige kruisskyf (rump) lendestukke (sirloin) en T Beenbraaistukke (T Bone). Beesbiltong met watertand geelvet vir elke smaak!! 

Wildsnitte, Biltong en droewors van wild wat organies in ons area geproduseer word. Koedoe, Springbok, Rooibok, Blesbok en Eland byna altyd in voorraad.

Tuisgebakte beskuit, tuisgemaakte konfyt, turksvystroop, heuning, neute, droevrugte uit die Ceresvallei word ook deur ons voorsien. 

Leerprodukte wat insluit, Ngunivelle, hoede, belde en swepe.

We are open from Monday to Friday from 08h00 to 17h30 and Saturdays from 08h00 to 14h30. 

We are situated in Graaff-Reinet and you are welcome to order meat and we can arrange that you pick it up after hours. 

Ons kliente is welkom om vooraf bestellings te plaas en dit na ure op te laai indien vooraf gereel.

© Graaff Reinet Tourism - 2019 | Links | List / Manage Your Business | Kamdeboo Supermeat & Trading Post

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting