TOERISMEKANTOOR GROET SANDI WILL

Go Back

Thursday, 5th April 2018

GRAAFF-REINET NUUS — Na 11 jaar in diens van die Graaff-Reinet-toerismekantoor het Sandi Will op Donderdag, 29 Maart, haar laaste dag in dié pos volgestaan.
Sedert 2007 was Sandi vir Graaff-Reinetters sinoniem met die plaaslike toerismevereniging.
Sandi het daagliks Graaff-Reinet bemark aan kliënte wat die kantoor besoek het asook telefoniese navrae en e-posse aangaande bedrywighede en akkommodasie in die dorp en omgewing hanteer.
Sandi sê sy is dankbaar vir Graaff-Reinet se wonderlike mense wat haar ondersteun het in haar pos.
Die Toerismebestuur het verlede week tydens 'n geselligheid van haar afskeid geneem
Die Toerismevereniging, inwoners en toeriste sal haar hulp en insette verseker baie mis, maar gun haar ook die nuwe uitdagings wat vir haar voorlê.

© Graaff Reinet Tourism - 2024 | Links | List / Manage Your Business | TOERISMEKANTOOR GROET SANDI WILL

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting